
Die afgelope 20 jaar was Oudemuragie Gasteplaas telkens in die nuus!








Very Nice.
Wonderful place, delicious food.
Alles FUN –Tastic.
Out of this world – Awesome.
Awesome Place.
N ware sielsverandering – Wonderlik.
Lekkerste en mooiste plek. Fotos kan die skoonheid nie vasvang nie.
Vol punte (sterre) is nie genoeg om hierdie paradys mooi plaas tussen die heuwels en berge te beskryf nie. Met aankoms verwonder ons onsself aan die skoonheid: sneeu bedekte berge, groen gras, aalwyne in volle blom. Skape en plaasgeluide. My seuntjie neurie spontaan Heidi se wysie. By ontvangs verwelkom Tannie Maggie jou met vars gebakte brood, nog warm uit die oond. In Bergsig is daar ‘n groot sak hout vir braai en kaggelmaak. In die kombuis is daar heerlike beskuit en filterkoffie vir nog ekstra bederf. Die kleurvolle blommerangskikking met rose wat heerlik ruik, vang dadelik jou oog. Die staproetes is ‘n moet. Die plaas is asemrowend mooi. Jy wil net hier bly. ‘n Week is heeltemal te kort. Daar is liefde in elke gasvrye verwelkomende hoekie van die plaas. Dankie Tannie Maggie, wat ‘n wonderlike seën dat ons die stukkie paradys kan geniet. (O ja, die grondpad soontoe is in baie goeie toestand.)

The Farm offers a wide range of activities besides the usual expected from a establishment like this. You can also rest assured that your hosts, especially your hostess, Maggie Fourie, will do everything possible to make sure that you enjoy the farm.

The combination of your hostess, Maggie Fourie, and the unspoilt nature on the farm has to lead to the establishment of various hiking trails on the farm allowing you to experience some of the most breathtaking views imaginable.