
Familie, vriende & Gaste – my HARTSVRIENDE!.
Sommige kommentaar van besoekers!
“… ‘n stukkie paradys …”
“… Hier het ek volkome vrede en stilte ervaar!”
“… die berge, helder bergstrome en besonderse plantegroei roep jou terug!”
“… Heaven on Earth”
“… the nature, silence and safe environment, such…”
Niks & niemand gee onvoorwaardelike liefde soos diere nie.